Sybie Kleynhans kry dit weereens reg om sy lesers te boei met die verhaal van liefde, seks, verraad, moord en wraak. Conrad Cronje verloor letterlik sy vrou, huis en werk binne een dag. Verdwaas en verbitterd loop hy met slegs 'n rugsak, sy kitaar en 'n ou skootrekenaar, weg van sewe getroude jare. Sy ongelooflike kennis van diere, veral leeus, laat hom op 'n leeuplaas beland. Maar sy verlede, as 'n oud gevange haal hom telkens in en hy moet van werk verander. Selfs sy romantiese lewe word verpletter, en onskuldig word hy telkens verraai.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.