Die eerste lewe van Colet (1955), 'n ontwikkelingsroman, Hilaria (1957) die vervolg daarop, en Die mugu (1959), 'n satiriese reisverhaal, is die eerste keer in samehangende geheel in 1986 gepubliseer. Die romans vorm die eerste siklus "in die groter siklus-in-wording wat Etienne Leroux se werk in wese is", soos Elize Botha dit beskryf, en vestig reeds die patroon van mitiese parallelle.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.