Weereens bring Sybie Kleynhans 'n boek vol intriges en liefde na sy lesers. Tog partykeer val die spreekwoordelike dobbelsteen net verkeerd, en dan kom die noodlot soos in die geval van die lewe van Gerhard Brandt, jagter, boer en huursoldaat. Die boek spreek van sy lewe vol liefde, haat, moord en verraad. Na die twee vroue wat in sy lewe verskyn het, kort na mekaar sterf, gaan die derde een vir Brandt geluk bring? Of gaan die lewe se dobbelsteen weereens verkeerd vir die avonturier rol? Sal Gerhard ooit die geluk en liefde vind wat hy verdien?
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.