Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Is Daar 'n Môre [Afrikaans] Book

ISBN: B09KN9YZBT

ISBN13: 9798759452768

Is Daar ’n Môre

Tien jaar van sy lewe is gesteel. Tien lange jare waarin hy sy haat en verbittering kon voed. Nou is hy vry...

Jim Carlin word vrygelaat nadat hy onskuldig tronk toe is vir 'n moord wat hy nie gepleeg het nie. Wanneer hy op Panorama - die plaas wat eens syne was, aankom, lyk sommige dinge nog dieselfde en ander nie. Jan Koloko, Jim se eertydse vriend, is nou baas van die plaas. Maar dinge is op die oog af nie so rustig soos wat dit lyk nie. Toe Koloko 'n voorstel maak wat Jim tot in sy fondamente skud, word hy van die plaas af weggejaag. Dan begin die poppe dans.
Gaan Jim Carlin die haat en verbittering wat hy het laat los of gaan hy sy planne deurvoer?

Is daar 'n M?re deur Sybie Kleynhans se pen is 'n interessante verhaal. Die karakterisering en gedrewe dialoog dra by tot 'n plot wat nie rem aanslaan nie. Die gebeure in die verhaal wat vinnig op mekaar volg, dra by tot 'n spannende plotstruktuur. Die gevolg is dat die leser nuuskierig voortlees.

Dit is 'n goeie verhaal en lesers wat hou van iets anders as die alledaagse, sal hierdie boek geniet.
Annalize Hills - resensent

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.89
50 Available
Ships within 2-3 days

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured