Don Brink kyk die Oshkosh agterna, lig sy hand in ʼn groet as die toeter skal en Toerie de Klerk sy regterarm geesdriftig swaai voordat die voertuig links afdraai. Hy buk, tel die reuse rugsak op en kyk na die indrukwekkende naambord aan sy regterkant. SHANGRILA STUD FARM Daar is ʼn spul name van perderasse maar hy herken slegs drie van dit; Arabier, Amerikaanse Saalperd en Lipizzaners. Hoekom is die perderasse vir hom so belangrik? Don Brink het na sy ou vriend kom soek en loop hom vas in 'n baie onvriendelike omgewing. Hoeveel haat, bedrog en moord kan daar dan in hierdie w?reld wees? Lees hierdie aangrypende verhaal van spanning, moord, verraad en die liefde. Sal die liefde die haat kan oorwin?
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.