Madefu en Maats is die tweede boek in die Madefu-reeks en sal die leser nie teleurstel nie. Sybie leef nie in 'n droom nie, maar hy leef sy droom tussen woorde. Di? boek is een van daardie mo?t-h? en dan mo?t-hou boeke. Jy kan dit net eenvoudig weer en weer lees sonder om verveeld te raak. Sybie woordspeel tussen die lyne en as mens nie fyn lees nie, verloor jy die dieper seer en vreugde, en wil ek byna s? boodskap van hierdie boek.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.