Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Madefu se Dieregiere en Goggageite: Boek 1 [Afrikaans] Book

ISBN: B0BD3MLQTJ

ISBN13: 9798849974699

Madefu se Dieregiere en Goggageite: Boek 1 [Afrikaans]

Sybie Kleynhans is gebore op die plaas Kleynhansrust en het later in sy lewe gaan boer en 'n deeltydse grootwildjagter geword. As gevolg van die droogte word hy genoodsaak om hom uit te leef as landboubeampte en natuurbewaarder. Hy kry die wonderlike geleentheid om sy seun Ryan op 'n wildsplaas groot te maak. Sybie het net 'n manier om 'n storie te vertel en in sy woorde: "Ek dink dit is die heeldag se werkery in die veld met diere wat meegebring het dat ek dieretaal begin praat het. Dit is maklik, want jy moet die veld en sy bewoners liefh?, verstaan; jy praat met jou hart, verstaan met jou emosies en gebruik jou siel om die woorde neer te pen," en dit doen hy gewis.

Hierdie bundel stories beleef jy saam met Sybie in die veld saam die diere wat hy so lief het.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$16.43
50 Available
Ships within 2-3 days

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured