Ratel staan stil en kyk. "Daar is bloed op die maan. Ratau se bloed. Buite tjank 'n jakkals en dan is dit stil op Pienaarshoop. En so eindig die spanningsvolle boek van moord, doodslag en verraad. ʼn Boek wat jou naels laat kou, senuwees laat uitrafel en jy net nie kan neersit nie.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.